Mens oefen nie noodwendig omdat dit lekker is nie. Mens oefen omdat dit goed is vir siel, liggaam en gees. Wanneer ek klaar is, moeg, dan voel ek ‘n stuk tevredenheid. Om by Niche te oefen is beslis goed vir my algehele welstand
Sonika 23 Oct 2026
Niche Wellness Centre
582 Rachel de Beer St, 0182 Tshwane