Ek was baie vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel.
My behandeling was die Ombre Eyebrows en dit was pynloos en lyk stunning!!
Chantel S…
04/12/2025
Lasting Impressions
23 18th Street, 0081 Pretoria
Didi is super profesioneel. Sy neem jou opinie in ag, bespreek alles mooi met jou. En gee jou dan die mooiste wenkbroue!!
Berna P…
30/11/2025
Sculpted Aesthetic Artistry
49 Valley Cres, 0157 Centurion
Very professional and friendly! I am extremely pleased with my brows. Would definitely recommend and support Didi again
Kimone N…
28/11/2025
Sculpted Aesthetic Artistry
49 Valley Cres, 0157 Centurion
Elke keer as ek by tannie uitstap voel ek blessed met my mooi stel naels, nooit disappointed nie.
Ek kan net die Here dank dat hy tannie op my pad gesit het dankie vir my mooi nails.💕🤍🙏🏻🌸
Cindy d…
28/11/2025
Mc's Nail Studio
Bank Str, 1491 Nigel
Amazing! I’m definitely going back again! She is so professional and knows exactly what she is doing! The Best in Pretoria East!!